Gabriel Mann

Gabriel Mann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gabriel Wilhoit Amis Mick
Geboorte 14 Mei 1972 (1972-05-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gabriel Mann (gebore 14 Mei 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Bourne Supremacy (2004) en in die televisiereekse Revenge (2011), Ray Donovan (2013), en Damnation (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy